Ons kinders is GERAT, GEREED en GHOEROES wat 'n verskil in Suid-Afrika sal maak.

HTS Tom Naudé gee sin aan die lewe, want ons is meer as net nog ‘n hoërskool. Ons kinders leef met dankbaarheid en trots, hulle is waardige ambassadeurs en leef baie na aan hul Skepper.

In die 21ste eeu kan jy nie meer ontken dat Tegnologie die spil is waarom die heelal draai nie ….

HTS Tom Naudé, Potgieterlaan 226,
Superbia, 0759 Tel: 015 298 8710