SKOOLLIED

Komaan wees altyd sterk!
Ons handhaaf, streef en werk
Ons leer en bou steeds pligsgetrou
Ons leer en bou steeds pligsgetrou
Alles wil ons gee, ja alles wil ons gee
Vir onse Tom Naudé
Vir ons liewe skool vir onse Tom Naudé

Come now let us unite
And be our country's light
Let us begin and strive to win
Let us begin and strive to win
To honour Tom Naudé
To honour our Tom Naudé
To honour Tom Naudé

Komaan ons bid die Heer
Ons gee vir Hom die eer
Mag Hy ons seën, ons moed verleen
Mag Hy ons seën, ons moed verleen
Om alles te kan gee, om alles te kan gee
Vir onse Tom Naudé
Vir onse liewe skool vir onse Tom Naudé

HTS Tom Naudé, Potgieterlaan 226,
Superbia, 0759 Tel: 015 298 8710