Die doel van die gedragskode is om die opvoedkundige waarde van sport te bevorder en sluit aan by HTS Tom Naudé se sportbeleid. ‘n Paar belangrike doelwitte van sport is:
1. Atletiek | 2. Gholf | 3. Hokkie (D) | 4. Hokkie (S) |
5. Krieket | 6. Landloop | 7. Netbal | 8. Rugby |
9. 7’s Rugby | 10. Sokker | 11. Skaak | 12. Jukskei |
13. Fietsry | 14. Boogskiet | 15. Swem |
|
1. Karate | 2. Stoei | 3. | 4. Tennis |
5. Ringbal | 6. Veerpyltjies | 7. Gimnastiek | 8. Muurbal |
9. Perdry | 10. Hotrods | 11. Skopboks | 12. Cue sport “pool” |
‘n Buite sportsoort is ‘n sport waaraan leerder deelneem wat nie by die skool gespeel word nie of wat by ‘n buiteklub beoefen word. Die sportsoort moet erken word deur ‘n sportorganisasie in SA.
Vir die bestaansreg van ’n Tom Naudé sportsoort moet die volgende in ag geneem word:
onafhanklik kan funksioneer en hul eie toerusting voorsien).
hul jaarliks natuurlik in getalle moet groei om eindelik aan al die ouderdomsgroepe deel te
neem.
vereistes voldoen word nie.
op die leerder se deelname hê.
word.
nie.
Elke ouderdomsgroep moet ’n personeellid as verteenwoordiger hê.
toestemming van die hoof en Beheerliggaam nie.
aanbevelings vir bekragtiging deur die Beheerliggaam en skoolhoof gedoen word.
aanbevelings gemaak word vir bekragtiging deur die Beheerliggaam en skoolhoof.
gevalle, met die goedkeuring van die Beheerliggaam, sal dit wel toegelaat word.
betrokke met afrigting, wees. Indien so ‘n onderwyser geen kennis van afrigting het
nie, moet sodanige onderwyser/haarself of homself bekwaam om die taak te verrig. In so ’n
geval sal die onderwyser saam met ’n gekwalifiseerde afrigter werk.
toer/kursus-gelde ingesluit. Toere/kursusse wissel tussen 3 – 10 dae.
aantal leerders wat opdaag, tensy anders deur die organiseerder aanbeveel.
(Hierdie reëling geld slegs indien daar geen toer/kursus gedurende die vakansie
plaasvind nie).
besering tydens oefeninge en/of wedstryde sou opdoen.
sportbestuurder ingedien moet word.
bewys.
plaasvind en nie reeds die voorafgaande jaar nie.
ingesluit word, tensy ‘n speler toegelaat word deur ‘n Unie om te speel.
nie vir sy bepaalde ouderdomsgroep voorsiening gemaak word nie.
In uitsonderlike gevalle mag die organiseerder by die Beheerliggaam aansoek doen
met die volgende veronderstellings:
word, maar hy MOET by sy eie span oefen en vir sy eie ouderdomsgroep wedstryde speel
beteken dus dat die voorseisoen se oefeninge slegs mag begin na die afhandeling
van die vorige seisoensport.
Die Spanbestuurder is die skakel tussen afrigter, ouers, spelers en die Unie (in die geval Hoër Tegniese Skool Tom Naudé (Hierna verwys as “HTSTN”))
Die volgende take gaan van die spanbestuuder/es verwag word:
Ter afsluiting:
Om alle situasies en gebeure te beheer is voor-die-hand-liggend nie moontlik in ‘n posbeskrywing van dié aard nie. As ‘n spanbestuurder word verwag van u om u inisiatief en pragmatiese denkwyse toe te pas wanneer die onverwagte gebeur. “Think on your feet”, en tree ten alle tye professioneel op – die spelers kyk op na u.
program by die sporthoof inhandig.
dit op ’n jaarkalender by die persoon verantwoordelik aan teken.
jaarkalender by die persoon verantwoordelik vir die voertuie aan te teken. Die nodige
dokumentasie betrokke MOET ook voltooi word.
Die volgende inligting moet ’n dag voor die tyd aan die spanne bekendgemaak word:
sportsoort en terreinbestuurder gereël. Alle reëlings moet skriftelik voor Maandag 08:30
van die betrokke week gereël word.
samewerking met die persoon aangewys vir onthale, gereël.
hulppersoneel aan te wys.
Enige sporttoer word op die beginsel van onafhanklikheid van die skoolbegroting beplan, bestuur en uitgevoer. Dit beteken dat die toergangers verantwoordelik is vir alle onkoste wat so ‘n toer inhou. Geen finansiële hulp van die skool, ook nie in die vorm van die vooruitskiet van geld vir ‘n toer sal oorweeg word nie. Goedkeuring van die hoof moet verkry word wanneer ’n toer beplan word. ’n
Volledige toerprogram moet aan die hoof en sporthoof voorgelê word. Geen leerder mag weens finansiële redes van ’n toer weerhou word nie. Alle gelde moet by die skool inbetaal word. Elke leerder moet ’n vrywaringsbrief geteken deur sy ouers inhandig. Na afloop van die toer moet ’n volledige verslag aan die hoof voorgelê word asook die bewys van enige uitgawes rakende die toer. Buitelandse toere word nie aanbeveel nie, as gevolg van die astronomiese kostes.
Aansoeke vir ’n buitelandse toer moet minstens 12 maande voor die beplande toer goedkeuring van die Beheerliggaam verkry.
Gradering: | Punt: |
Ouderdomsgroep A- span- skool | 3 |
Ouderdomsgroep B- span- skool | 2 |
Ouderdomsgroep C- span- skool | 1 |
1ste span- skool | 4 |
Kaptein van bogenoemde | 2 |
Goud- Interhoër | 3 |
Silwer- Interhoër | 2 |
Bronse- Interhoër | 1 |
Provinsiaal A-span | 5 |
Provinsiaal B of C span | 3 |
Kaptein van bogenoemde | 3 |
Nasionale span | 6 |
Liga wenners | 5 |
Liga naaswenners | 3 |
Oef bywoning (80%-100%) | 3 |
Die skool betaal 100% van die kursusfooie indien die personeellid permanent aangestel is en die kursus deur ’n amptelike skolesportliggaam gereël word. Die kursusfooie moet ook in die begroting van die skool ingesluit wees. Afrigters moet gereeld kursusse bywoon wat gereël word deur die Sporthoof.
Hierdie raad hanteer alle sportaangeleenthede en maak die nodige aanbevelings aan die Hoof en die Beheerliggaam wat dan die aanbevelings kan bekragtig. Hierdie raad vergader op ’n weeklikse basis of soos die behoefte ontstaan.
Elke sportsoort kies jaarliks ‘n komitee bestaande uit afrigters en ouers wat saam met die Sportraad die betrokke sport bestuur.
Die klerekomitee bestaan uit die Sporthoof, Dagbestuur, lede van.die Beheerliggaam gemoeid met sport en die Graadvoogde.
Enige veranderings m.b.t kleredrag moet eers deur die betrokke partye goedgekeur word voor enige veranderings aangebring kan word. Die klerekomitee is verantwoordelik vir die kleredrag van die skool en sal seker maak dat dit nie te veel afwyk van tradisies en die skool se heraldiese kleure nie.
‘n Geeskomitee moet jaarliks gekies word en moet bestaan uit 1x nie afrigtende onderwyser, 2 of meer ouers en die VLR van sport sowel as lede van VLR Hulpraad.
Sportleiers word aan die begin van die seisoen geïdentifiseer. ’n Kort kursus word dan aangebied om die pligte en verantwoordelikhede aan elkeen uit te spel. Dit is die verantwoordelikheid van die organiseerder. Dis is die verantwoordelikheid van elke afrigter om seker te maak dat haar/sy spelers ten alle tye goeie leierseienskappe openbaar en gereeld aangespreek word om sodoende ‘n navolgenswaardige en positiewe houding uit te straal.
‘n Organogram bevat die name van die voorsitters van die onderskeie sportsoorte (ouerverteenwoordigers)
Die BL-lede verantwoordelik vir sport, die Sportorganiseerder, Sporthoof ,Uitvoerende Sportraad van die skool wat aanbevelings aan die BL kan maak ten opsigte van beleidsake.
Aan die begin van elke seisoen moet die nodige fasiliteite/terrein bespreek word deur dit op ’n jaarkalender by die persoon verantwoordelik aan te teken. Enige bykomende fasiliteite/terrein wat benodig word vir ’n gespesifiseerde geleentheid moet by die verantwoordelike persoon bespreek word.
Die nodige dokumentasie betrokke MOET ook voltooi word.
GEDRAGSKODE VIR AFRIGTERS |
GEDRAGSKODE VIR ORGANISEERDERS |
GEDRAGSKODE VIR BUITE-AFRIGTERS |
‘n Buite-afrigter en skoolafrigter verteenwoordig die skool en tree names die skool op.
Die rol van buite-afrigters:
Algemene optrede van afrigters en buite-afrigters:
Spesifieke optrede verwag van buite-afrigters:
Sportterugvoering